Ouboet Groot Boet sal saam met jou die ding aandurf. Ek reken 2 manne wat saam die koue aandurf is beter as 1. Iemand gaan die evidence photos moet neem. En nou hoop ek vir dieselfde toestande as verlede jaar se freedom. Ek sal ook aan die res van die Bell en Ritchie manne werk vir addisionele pledges.