Jump to content

briekstreep

Members
  • Posts

    9
  • Joined

  • Last visited

Public Profile

  • Province
    Western Cape
  1. My makelaar het laat weet die fiets is wel gedek, nadat hy aanvanklik gese het nee. Dankie vir jou input, 'n moerse hulp.
  2. Het jou versekeraar gese hul sal 'n R20G fiets uitbetaal indien dit uit jou huis gesteel is sonder dat die fiets gespesifiseer is? Ek is gese dat hul R1000 of so iets sal betaal vir 'n ongespesifiseerde fiets. Ek is nou op my makelaar se case, ek wag dat hy moet terug bel met sy antwoord.
  3. Thanks, sal bietjie check.
  4. Bedoel jy die fiets is gedek as dit uit die huis/garage gesteel is, of die bike parts? Terloops, my garage is aan my huis vas. Dit klink of hul wel die parte sal uit betaal, maar nie die fiets.
  5. Versekering betaal nie as nie gespesifiseer is nie. Fietse, selfone, kameras, etc moet gespesifiseer word selfs al is dit uit jou huis gesteel - ek het geweet die fiets werk so, maar nie die ander goete.
  6. Dis gesteel uit my garage terwyl ons weg was vir die naweek. Gelukkig het ek my MTB saam geneem. R14000 se parte ook gesteel - hopelik kan ek dit eis. Die bike was nie verseker - ouch!
  7. It was more like a briekstreep when I saw my bike was gone, skidmark sounds too small
  8. Somerset West. I should have mentioned, thanks.
  9. My road bike has been stolen this Easter. Please keep a look out for a Large Black Giant TCR, Centaur group with Mavic Ksyrium wheels. Let me know if you spot it.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout