Jump to content

Recommended Posts

Posted

Het Groenkloof gery Sondag - Awesome!!! Nuwe prys is R 28 en nie meer R 25, steeds die moeite werd. Die nuwe prys vir n jaar kaartjie is R 660 - nie meer R 600 - dit beteken as jy 23 keer vir die jaar gaan ry, is jou jaar kaartjie betaal.

 

Ek het Sondag op gelet daar is verskeie singletracks, ek het vir die keer elke keer die linker opsie geneem, ken iemand die park goed genoeg om bietjie meer inligting te verskaf oor die verskillende opsies? Ek het so 14km gery op die ou end, het een of twee single traks geskip - was bietjie moeg, het ek baie gemis?

 

I rode Groenkloof on Sunday and noticed there were two singletrack options at various stages - i decided to keep to the left option for the entire route, but would like to get some more info on the alternative. Anyone out there know the route well enough to comment? Also I ended up doing 14km,as I skipped on or two of the single tracks as I was quite tired!did I miss a lot?

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout