Jump to content

[Event] Napier Patat Festival MTB Race


Naas Vermaak

Recommended Posts

Posted

Is the 30km route different from last year?

Both the 30km & 60km have a slight change in the last 4 km in that they don't take you all the way to town but via beautiful singetrack a shortcut will take you directly to the finish. Some other lekke singletrack has also been build - but it's 90% the same LOVELY & BEAUTIFUL route as last year!

Posted

Wow what nice and well balanced event! Did not look around to enjoy the scenery. 600 m for 28 km and 1400 m for 55 km.

 

We shall be back next year for sure. Well marked and cleaned and enough marshalls and sharing parts with runners meant plenty of water/coke stations! Runners was a pleasure on the route as organisers had their thinking caps on! Joining and departing and joining again and again was not effort. Smooth !

 

Congrats to Lize with her achievement.

 

Thank you Naas for a great event!

 

ps: Lucky draw was a great hit with everybody. Seldom so many waiting!

 

Louis

Posted

Very nice race, liked the variety of jeep track, single track and bit of district roads. Will definitely be back next year.

 

Where can we find the results?

Posted

Results of the Top 10 - 60 km - rest of the results on www.great-time.co.za

1 SMM Tim Wilkins 02.31.28
2 VMM Andreas Studer 02.38.49
3 SVM Michael Potton 02.46.51
4 VMM Martin Nel 02.50.20
5 SVM Marthinus Kruger 02.57.35
6 VMM Ed Van Der Vyver 02.57.58
7 VMM Marius Carstens 02.58.06
8 MMM Julian Conrad 02.59.29
9 VMM Johan Malan 03.00.45
10 MMM Deon Wilkins 03.02.18

  • 2 weeks later...
Posted

Hi Naas you must be exhausted. Well done the course was really stunning. So much single track and the climbing was tough. Also a lot of road surfaces had been scrapped and paths had been brush cut. The marking was excellent. Much appreciated. Thanks for a great event. Julian Conrad

----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Hey thanx for a really great route and race - you and your team really did a fantastic job. Ed v d Vyver

----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Hi Naas. Thanks for a fantastic trail. It nearly done me in but I thoroughly enjoyed it. Well done for the amazing organisation. Julian Reed

----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Beste Naas, eerstens thanks vir 'n great mtb dag saam met my seun. Great roete (30 km), goed gemerk met iets van als. Martin

----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Hallo Naas, Ek wil graag laat weet dat ek julle resies baie geniet het. Ek kon sien daar was baie moeite met die roete gedoen en dit is 'n pragtige roete. Dit was moeilik sonder om frustrerende te wees vir 'n weekend-warrior soos ek. Die roete was ook goed gemerk gewees. Als en als was dit vir my die moeite werk om die resies te kom bywoon vanuit die Kaap - ek het 'n lekker tyd gehad. Dit was ook verfrissend 'n billike inskrywingsfooi te betaal. Dit is ook frustrerend dat die organiseerdes resiese begin prys sodat 'n mens mooi moet begin dink of jy wil deelneem. Groete,Martin

----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Ek wil net hiermee vir Naas baie dankie sê vir sy invloed en moeite wat hy vir fietsry doen in die distrik. Baie geluk. Die 2015 Patatfees Roete is een van die beste bergfiets roetes van ek al gedoen het. Die paaie is interessant en daar is iets van als. Van pragtige fynbos tot diep bospaaie. Van uitdagende enkelspoor bergtop klimme tot hoë-spoed afdraad paaie. Die roetes was uitstekend gemerk. Ek het nooit getwyfel oor rigting nie. Die waterpunte was baie goed met ‘n groot verskeidenheid met dadelballe, vleishappies, piesangs, coke en water. Die dag was ‘n groot sukses. Pedal Power sal jaloers wees op so ‘n juweel! Dankie en nogmaal geluk Naas, Groete, Francois Uys

----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Stem volkome saam met Francoi -  self “my langafstand – 15km” was van die bestes.Ek dink NAAS/Napier is reg vir die MTB Argus in 2016!!!!!! Groete, Marius

----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Hello Naas, Ek het bietjie op jou website rondgekrap en julle doen genuine amazing werk. Well done! 'n Vriendin van my het julle MTB race die naweek by die Napier fees gery en sy se dit was 'n great race. Ons het ook al die afgelope 3 jaar 'n MTB race hier by ons in Riversdale, maar ons het dringend nodig dat hy groei anders gaan hy uitsterf. En soos iemand nou die dag gese het, hier is soveel ongetapte weivelde in ons area. Ek wil baie nederig vra of jy enige raad/hulp kan verleen, al is dit net om ons jou mense van ons race te vertel. Ek sal dit regtig waardeer! Laat weet ook hoe ons dalk van ons kant af behulpsaam kan wees vir julle! Lekker dag - sien uit om van jou te hoor! Lizelle

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout