Baie dankie aan almal se hulp,dit word op reg wardeer. Ek is dam al aan die gang met oefen en sou graaf wil weet is dit nodig om n proglam te volg wat langer as 12 weke is.Is net bang n mens raak gatvol vir oefen voor jy moet gaan deelneem. Gillie, Ek bly in Upington,die paai is dalk lekker om op te oefen maar teen 36C is dit ok nie n pleseer nie.