Jump to content

Buddy

Members
  • Posts

    2
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Buddy

  1. Jammer as ek die oumense beledig het, dit was nie die idee nie, Ek sien maar net in my gedagtes die ou oom wat stoom afblaas in sy 1979 Merc. Ek sien nie die motoriste moan as daar enige ander sport byeenkomstre is nie en al die paaie toegemaak of af geblock is nie.en dan daarna n klomp lawaai en besope klomp moegoes in die straat staan en skreeu nie
  2. Sulke ou emnse irriteer my eintlik, maar wag vir die Argus and Argus Sanlam byeenkomste dan smile hy weer baie breed
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout