In die 2007 CSA program noem hulle dit die "Junior Commonwealth", wat verkeerd is. SA gaan 'n span stuur maar alles word stilgehou. Hoekom so? Geen beleid, struktuur ens... word gebruik om deelnemers te kies nie. Weet jy van enige proewe wat gehou word/was. Span sal seker wees; Bradley Potgieter. Kenneth (WP), Development ryers en Marius natuurlik, vra maar vir Hein K