Jump to content

JS1

Newbies
  • Posts

    3
  • Joined

  • Last visited

  1. dis waar ja eks kort 1.58 so 'n small frame weet ek sal werk (of so se die meeste). ek weet nie die cm goed van die fietse nie titan kan ek enige size kry scott - medium merida - small
  2. Thanks guys, for all your opinions Ek sal dan maar al 3 vir 'n draai vat en besluit watter een vir my die gemaklikste is, aangesien ek mos nie veel weet nie en dit nie eintlik soveel gaan saakmaak nie - tot eendag wanneer ek groot is en groot besluit kan neem hahaha
  3. Hallo almal ek is 'n deurmekaar met die opsies wat ek het om 'n fiets te koop - my eerste eie fiets. So ek het hulp en raad nodig asb Budget is so R6000, die 3 opsies wat ek het: Titan Rogue cruz 29er 2018/2019 - R6200 Scott Aspect 740 27.5" 2010/2011? - R4000 (moet gediens word) Merida HFS 26" 2010 shimano deore XT components - R3000 (moet gediens word)
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout