Jump to content

Ou Toppie

Members
  • Posts

    12
  • Joined

  • Last visited

  1. Altwee fietse skitterend!! Kan nie met een n fout maak nie. Ek sou se dat as jy n swak klimmer is die R3. As jy n overall vinnige ou soos fanie fiets is. koop die Solist
  2. Fanie fiets, Ek wil jou net graag reghelp.Hier waar ek bly is al wat Google earth al ooit opgetel het ekself naamlik Outoppie. As jy mooi kyk sal jy agterkom dat daar meer van my spore op die sporttracks van die wereld le as spoortjies van jou sagte klein voetjies. byt maar vas,met die tyd sal jou spore ook meer raak jy sal ook eendag ryke ervaring van die lewenspad met ander jong kuikens soos jy kan deel! Dankie vir jou raad met die Polar.lyk my tog jy weet so n ietsie. Ek het nie van die sagteware geweet nie en dit is uiters belanrik vir my
  3. Dankie vriende, julle het my baie gehelp. Dit lyk my dat altwee goed is, maar dat Garmin miskien meer in die moderner tokoms in beweeg, terwyl Polar hom oor die jare al bewys het. Dirtbreath jy moet nou nie die ou Toppie se kop deurmekaarmaak met Suntoo nie. 2 Goed is klaar te veel vir my. Dankie nogtans ek gaan jou opsie ook oorweeg!
  4. Ja jys reg SwissVan. ,klaar koop bestaan nie, reg of verkeerd koop miskien Dankie vir jou mening help my klaar.
  5. Ek begin nou ernstig fietsry en wil vir my n Polar of Garmin koop. Ek wil een keer koop en klaar koop. Kan julle manne met die ondervinding asb vir my raad gee.
  6. Ek ry al 3 jaar n TREK 5900,maar wil n verandering maak.Die TREK voel vir my te veel na n oumensspeelding. Ek kom uit die dae van die three speed racers uit en wil dit nou finaal afskud. Julle jongspan moet my help om te besluit vir n raam wat ek kan lekker ry voor ek regtig te oud is. Ek wil he die ou tannie by my in die huis moet ook opgewonde raak oor my fiets!! Ek dink aan die Servello R3, Scott Addict of die Specialized Tarmac. Julle ouens het baie ondervinding en ken mos van hierdie goete .Help my asb. en gee julle mening.
  7. Jokerman, I am driving a BMW 330. At 129 kpu my fuel cons. increases with 1 l./100km. That is with a Thule 3 bike carrier with 2 bikes on it.
  8. Ou toppie weeg 147 lb. in die ou taal ,sal seker volgende jaar 140lb. weeg. My kinders gee my baie worrys en ek slaap maar min.
  9. My lengte is1,75 en ek trap die skaal tot op 65 kg. Ek is net bang vir n papwiel met die tubbies,want my hande is al oud en sal miskien sukkel om die tubbie af te haal.
  10. Die Magnesium wiele klink goed. Is hulle nog in n goeie toestand,want my bene is al klaar met die wereld.. Hoekom verkoop jy hulle? Wat ry jy in hulle plek? Is hierdie wiele net vir klim,of kan hulle op die plat wereld ook lekker saamrol? Ek soek n wiel wat baie goed klim,maar wil darem nie op die geleiktes uit die bus val nie. hoe sal hulle hier vergeleik met die Rooi speek Ksiriums? Dankie dat julle Ou toppie so mooi help!Ou Toppie2007-06-07 16:13:51
  11. Hello help 'n ou toppie uit. Met die ouderdom het my krag verdwyn en ek soek 'n paar wiele wat my nie so terughou teen die bulte nie. Op hierdie stadium het ek Mavic Ksyrium SL wiele. Daai belaglike goed met die rooi speek. Ek voel hulle hou my terug. Ek soek nie tubbies nie, want oom hou nie van sukkel nie. Wat stel julle jongspan voor? Ek het gehoor zip 303 wiele pas die manne met min murg in die bene. Enige voorstelle sal waardeer word. Geen snotneus antwoorde nie asb.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout