Jump to content

Recycle

Members
  • Posts

    3
  • Joined

  • Last visited

Contact Methods

  • Website URL
    http://www.recyclebikes.co.za

Public Profile

  • Province
    Western Cape
  • Location
    Vredendal
  1. CAUTION !!! Absa Cape Epic Logo Usage We are flattered that many of you want to use our logo on your cycling kit and your personal websites, but have to advise that both our logo and the race name (Cape Epic) are registered trademarks. The usage of these is exclusively reserved for our official event sponsors and we therefore request that you refrain from using the Absa Cape Epic logo. I trust that you understand. Kind regards, Tandy-Lee De Villiers Rider & Race Services Absa Cape Epic
  2. OK, kom ek stel my saak... Ek is 'n fietswinkel en ek sit in Vredendal (300km vanaf Kaapstad)(ReCYCLE) - VER weg van alles!!! Ek het my mark hier soos enigeen op die platteland.... Hoekom nie my vlerke so bietjie sprei nie? Die internet maak dinge vandag net soveel makliker! Wat Merida aan betref, hulle het nie eers 'n RRSP soos baie ander verskaffers nie, net 'n aanbeveele wins persentasie. So... hoekom kan ek nie hulle fietse bietjie goedkoper adverteer nie? Dit maak immers dat hulle hulle produk verkoop bo al die ander verskaffers in SA. Kom ek se julle waaroor dit gaan... Sekkerlik is daar BAIE fietswinkels BAIE groter as ek, so hulle bel net vir Merida SA & se hulle gaan nie meer by hulle koop as hulle aan my verskaf nie... So, wat staan Merida te doen? Hulle wil nie R1 000 0000/jaar (van groter fietswinkels) se omset verloor & dit teen 'n paar fietse wat ek by hulle koop nie... Die vraag is nou, wie is die verkeerde party??? Fietswinkels sal se, EK is verkeerd want ek maak die mark dood, bla bla bla... Maar wat se die publiek?
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout