Jump to content

Naas V

Members
  • Posts

    114
  • Joined

  • Last visited

  1. Dagse julle almal, die sand het al bietjie gaan le, so ook sommige humeure .Dankie vir al die wonderlike ondersteuning - hierdie race het gekom om te bly en gaan net beter word. Myns insiens vervaag die ryers se sg slegte ondervindings(van hoogstens 'n halfuur of so) in belangrikheid vergeleke met die daaglikse omstandighede van die kinders van ons plaaslike gemeenskappe. In die breer prentjie is genade en dankbaarheid vir ons eie seeninge seker nie 'n te hoe prys om af en toe 'n beproewingkie te moet ondergaan nie tot voordeel van minderbevoorregtes nie. Lekker dag verder, Naas
  2. Nee, man kom ry! Jy gaaaaaa spyt wees!
  3. Manual timing maar "reputably excellent"
  4. No Leona, the guys are just saying how much they're looking forward to meet you...just all nice things
  5. Nog verrassings oppad manne...but all good!
  6. Martiparti-gat... daai roete gaan ongelukkig nog toe wees daai dag, privaat grond ens. Ons sal ander plan moet maak, kom maar liewers Bredasdorp toe asb, Hierdie kant is al ons roetes ook nou onderworpe aan permitte -dagpermit is R 50. Praat weer, Naas
  7. Die Sondag is daar groupride wat ek sal lei in Bredasdorp - so 3-4 ure meer as 50% singletrack! R 50 dagpermit - baie privaatgrond en SANPARKE. Vakansie permitte vir R250 - unlimited - alles ten bate van SouthernMost Foundation. Dink net, 1 keer se gholfspeel en heelwat meer geblaas
  8. Die Sondag is daar groupride wat ek sal lei in Bredasdorp - so 3-4 ure meer as 50% singletrack! R 50 dagpermit - baie privaatgrond en SANPARKE. Vakansie permitte vir R250 - unlimited - alles ten bate van SouthernMost Foundation. Dink net, 1 keer se gholfspeel en heelwat meer geblaas
  9. We are updating the accommodation info on the site tonight - have look tomorrow - thx for your support!
  10. Regso Marthinus - balls to the walls..agterste manne gaan soos vlaggies rondwaai ...africa is a tough country ! ...sal darem by die pub wag met yskoue biere
  11. Dankie Talus! Daai mannetjies sal net die 30 km kan ry - laat weet maar asb hoeveel jy wil sponsor. Hier's awesome roetes in Bredasdorp - ons bou hulle - ideale Epic training ground - kom praat net met my - permitte nodig - ek sal jou al die info gee en baie dankie vir jou gebaar.
  12. Morese almal! Hie kom 'n ding - ek sal die roete moet loop moeiliker maak Dankie LInus van Onselen en Dominc Calitz wat kom ry - the race is on!! Lucky Draw aloor R35 000!
  13. Al op die berg terug Struisbaai toe - awesome view van die see die heel tyd.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout