Jump to content

BIGVAN3

Members
  • Posts

    29
  • Joined

  • Last visited

Public Profile

  • Location
    Cape town
  1. Well done. Sum time 'urban' MTBing is harder then trail MTBing.
  2. Ek is bly jy kan. Leer dit nou net skryf. But yes you where right it was not great. I will check it next time. As i said ... i am sorry.
  3. I am hearing a lot of good things about MOBII. There are guys in my club that have them and they are very happy. One had sum hiccups but as you said the guys gave him a new one no questions asked.
  4. Ek verstaan 100% wat jy bedoel. Ek het hom op die handle bars gesit. Ek het weer vandag op koeberg gaan ry en hy het half pad nie meer die spoed op getel nie. Alles was nog waar dit was. Moes hom stop en weer laat begin. Toe werk hy weer. Maar soos baie van nie ouense se ek sal hom maar net moet in stuur. Die nommers fade meer en meer hoe warmer dit raak in die kaap. But thanks for the tips.
  5. Dis die plan. Almal wat ek ken wat Garmin het is happy. ANT werk ook op mac. So dit kan net beter gaan.
  6. Ek het emails van SA kantoor en FI kantoor. Maar sal plan maak om hom in te stuur. Waar oor ek aan gaan is dat alles my probleeme gee van dat ek hom het. Maar dankie vir jou hulp.
  7. Glo my ek weet van die band nat maak en alles. Ek het hom mooi gewas. In n kous gesit en alles. Maar elke liewe ding gee probleem. Jy is die eertse ou wat ek "ken"wat happy is my sy CS300. Toe ek in die winkel was het hulle een oop gemaak daar en hy het ook nie gewerk nie. My vriend het gedog ek sit aan en toe wou hy ook een gaan koop. Toe vir hulle gese "okay ek wil hom hier toets" toe haal hulle hom ook uit en soos ons sit hulle n paar fake rides op hom en probeer hom laai op hulle notebook wat in die winkel was en my buddys sin en hy het nie gewerk nie. Ek is jammer maar dit se vir my die CS is nie goed nie. Maar regtig bly jou een werk. Jy is lucky. Ek dink as my een gewerk het sou hy wonderlik gewees het. Hy het al die basiese goed wat jy nodig het.
  8. Thanks DJR. I have done all the things you mentioned. I phoned IHF Products 3 or 4 times. After 15min or so i hung up the phone. But i will give them a call again. Thanks for your help.
  9. So hy werk 100%? as jy data op sit en alles?
  10. soos ek se ek is jammer. sal net in afrikaans skryf.
  11. as jy nie alles gelees het nie moet dan nie jou groot bek oop maak nie as jy wil persoonlik raak soos die opmerking oor die "northern importer" moet dan nie verwag mense gaan vriendelik opmerkings trug skryf nie.
  12. I am sorry. I will from now on only write in afrikaans. Did not know We are being graded on how we wright. Maar hoop ek kon mense help dat hulle nie ook die selfde fout maak as ek nie. Want dit is wat ek wou oor dra en nie hoe goed ek in engels skryf of spel nie.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout