Hi H Die manne gee nou great info! Ek dink jy kan iets vir jou bou wat nice is en dan die Epic geniet met jou wow! bike! Jys tough en jonk genoeg vit HT en 'n goeie DS is dalk great, maar vir 29er, wat jy soek, gaan dit baie geld wees. Spez ds 29er lyk nou na R72k...vandag gepraat met ouens in Stellenbosch en voorraad is gone!!! Bou jou HT en leer die bike ken en Enjoy die EPIC!