Jump to content

Kuifie

Members
  • Posts

    5
  • Joined

  • Last visited

  1. Sondag se DE GRENDEL MTB Ek het die 10 km gedoen met my seun( 7). Dit was my eerste keer wat ek en hy in 'n "funride" deelneem saam met hom. Hy het dit baie geniet. Ek was maar baie senuweeagtig met al die vinnige manne wat van vooraf kom. Tussen al die koeie langs die draad kyk en die sand wat pla, moes ek maar mooi praat om hom te laat fokus op die regter kant van die pad ry. Ek WAARDEER die positiewe kommentaar wat hulle gegee het aan my seun. Hy het 2 keer in die sand geval, en nie een van die vinnige manne(wat van agteraf gekom het) het op hom geskree nie. DANKIE BAIE Hy het baie geleer daaruit en hy sal dit weer doen. Die positiewe ervaring spoor hom aan om nog te wil doen.
  2. Saturday's Criteriom IDIOT This is the IDIOT who decided to PARK and talk on his CELL on the exact momoment that the Juniors came around the Corner. This guy IGNORED me and the other 4 marshalls that SCREAMED and PLEADED with him not to pull into the "CONNED OFF " lane. He ignored us and kept on driving untill he was ready to move out of the lane. He decided that all the waving of arms and flags was a greeting and had no bearing on the 50 or so cyclist that just pased him on both sides.
  3. Jy is reg. As jy nie die bene het nie help die Bike jou "OKKERBOL". Moet net nie van die saal vergeet nie. Popeye jy weet ook hoe belangrik die saal is. As jy na 3 dae nie kan sit nie kan jy nie ry nie.
  4. 2007
  5. I did the Epic this year with my Anthem 1. Perfect. ZERO problems. 100 % joy. Replaced the saddle with phisyque -road saddle.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout