Jump to content

NCC1701

Members
  • Posts

    3
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by NCC1701

  1. I need to speak to the cyclists who assisted me and kept me safe from other cyclists when I was laying on the road after I was in an accident.It happened after the water point just before Scarborough.The only thing I remember is that he took part in 17/18 Argus events.I broke my collar bone and my hip ( 3 screws ). If someone told you this story or maybe you are the person please contact me on 082 909 2590
  2. Goeie middag Ek bly in Sonstraal Hoogte en wil weet as daar enige spinning klasse aangebied word in die area. Ek wil nie aansluit by n gym nie, wil net spinning klasse in die aand bywoon.
  3. NCC1701

    WE BIKE

    Ek het sowat 9 maande gelede n Cannondale MTB gekoop. Nie die verkoopspersoon by wie ek dit gekoop het, of enige van die ander winkels by wie ek die Cannondale gediens het nie, het vir my vertel dat my " cockpit " te klein is vir my nie. Dit is nadat die oorspronklike verkoopspersoon my fiets vir my gestel het ens. Ek het probleme ondervind met van my kabels en my broer het my verwys na WE BIKE in Van Riebeeckshof. Dit het Wilie seker 10 sekondes geneem om al die foute vir my uit te wys. WE BIKE is nou besig om die nodige parte aan te bring en die verstellings te maak. Ek moet dankie se vir WE BIKE en Willie Engelbrecht.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout