Hi Latrinus - Nee, ek's nie van die Kaap maar van Gauteng. Maar miskien kan jy my net 'n brief description gee van hoe dit gedoen word. Sover verstaan ek om die base tape te lig, hoe ek die stitching net genoeg moet los maak om die tube uit te kry, reg te maak en poeier . Maar nou as dit 'n latex tipe tube is wat gebruik ek vir patch en solution ? As ek nou klaar met surgical naald en floss toe gewerk het, gebruik ek latex emulsion om die base tape vas te sit en waar koop ek so iets ? As daar 'n ander of beter manier is om dit te doen sal ek dankbaar wees as jy my sal reg help.