Jump to content

Karen

Members
  • Posts

    8
  • Joined

  • Last visited

  1. great... sal lekker wees om jou by ons te h? vlg jaar, maar baie dinge kan in 'n jaar gebeur. Lekker oefen
  2. ja dis die malmesbury lot di?!
  3. My span ... dis eintlik 2 spanne. (Social en racing) Ons social span was 'n lekker span... die ou toppe maak my party dae net mal met hul moanings... spesifiek die een Tarzan!! Ons spanne kan lekker saamry as hul die dag lus is sonder om ondermekaar te stry oor wie waar en hoe hard gaan ry. Die Met train het op 'n stadium mooi saamgewerk by races, maar hul skitter nou in hul afwesigheid... waar was hul gister?
  4. Ouch!!! Die 2 minute tussen die 2 teams maak 'n groot verskil. Dis waar "teamwerk" inkom..... well... let's not go there.
  5. Wie moet jou kontak, Carl of Jaco?
  6. Jip dis die einste Jaco daar met die baard en Carl aan die voortou.
  7. Karen2007-12-03 05:51:11
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout