Die baaik shop kla nie oor die tv dekking nie! Dis 'n gelukkige shop en hy is ewe in sy noppies met sy bestuurder wat ewe goed gedoen het op die Giro. Goed,beter, PETRI!!!!!! Ek ry ook baie Bochkop en min fietsryers hou van groet. Is dit dalk 'n Ooste ding? Vra net. Phillip was gr8 gister, dankie vir die voor ry, my bene was broos!!