Goeie middag. Wat is 'n 48cm compact frame padfiets? Wat is die verskil tussen dit en 'n gewone padfiets. Ek is opsoek na 'n upgrade van my Avalance Stratus na iets beters. Ek sien daar is 'n RC 6000 " 48cm compact frame" op Gumtree te koop. Nou is ek nie seker wat die groote is nie. Ek is 1.75m lank en daarvolgens moet ek kyk na 52 - 56cm (M) fietse. Help asb. Baie dankie