Jump to content

voetsek

Members
  • Posts

    20
  • Joined

  • Last visited

  1. NEWS FLASH COMING !!!
  2. NEWS FLASH COMING !!
  3. toevallig hoor ek ook nou dat omdat die hierdie ryers nie kontrakte het, hulle ook laat weet is dat hulle salarisse met 30% gesny word. Rock... You'll be surprised. ... Wait the story will surfuce with all the facts.
  4. To all the SA UCI Team MANAGERS: What is the UCI Policy regarding Continental Team status? 1) Should all riders in the team have a signed contract? 2) What is the issues regarding riders (without contracts) on a Continantal Team and their sponsers 3) Is CSA responsible to see that all South African teams with Continantal Status, should have all paperwork up to date, (maybe a copy off each rider's contract) at CSA Offices? 4) Does CSA have to confirm with UCI that all documentation is in order with SA riders? 5) Can CSA permit a team's " continental team status" to be approved by UCI if there are no contracts with riders on that team. voetsek2008-04-09 07:32:53
  5. More julle Nee, ek en scooter gaan saam my baas af Epic toe. ek en scooter is gaste van oom Kevin, en my baas, die dom bogger gaan vir die pyn. So, as ons terugkom , so om en by 7 april, behoort julle hierdie uit gesort te he. Julle is almal bekkig genoeg en is mos maar altyd slim. Ek los hierdie nou in julle bekwame hande.
  6. en dit lyk asof iemand hierbo 'n BULLY wil wees: Kan ons dit toelaat? Sent: Thursday, March 20, 2008 5:45 AM Subject: Re: Nominations to the CSA Board and changes to the CSA constitution More almal Na aanleiding van die e-pos wil ek net die volgende aspekte aanraak: Ek was nog altyd onder die indruk dat 'n kongres daar is om elke provinsie die reg te gee om sy eie mening te lug en te stem oor sekere aspekte soos onder andere kandidate vir posisies. Volgens u e-poshet CGC namens ons ander provinsies besluit wie benoem moet word en wie in watter posisies moet wees. U meld dat daar met ander provinsies en CGC oorleg gepleeg is, maar nie een van die ander provinsies dra kennis daarvan nie. Wanneer sou dit gewees het? Dit wil vir my voorkom asof CGC die kongres en verkiesing wil stoomroller en hul mening op ander afdwing. Het elke persoon/provinsie nie reg tot eie besluitneming nie? As ons terugkyk oor die afgelope 2 jaar, is dit duidelik dat daar foute gemaak was, maar daar was ook vooruitgang - ek meen daar was meer positiewe aspekte as negatiewe dinge. Waarvoor hou ons kongres en gaan al die onkostes aan daarvoor as ons reeds voor 23 April besluit wie ons verkies wil he? Dit is my beskeie mening dat elke provinsie die reg het om te nomineer wie die provinsie daar wil he. Dankie xxxxxxxxxxxxxxxxxvoetsek2008-03-26 00:24:24
  7. Ek maak toe vir oulaas my e-mail oop en kry hierdie. Ek kan ongelukkig nie veel tyd hieraan spandeer om te ontleed, want julle weet mos, ek gaan bietjie paartie in die Garden Route So lees maar terwyl ek en Scooter so bietjie gaan holliday's hou daar in die garden route From: Simon Nash To: xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx Cc: Giovanni Mottalini Sent: Tuesday, March 18, 2008 7:47 PM Subject: Nominations to the CSA Board and changes to the CSA constitution The following Office Bearers are up for election at Congress on the 23rd of April 2008.<?: prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" /> President: Vice-President: Financial Trustee: BMX Commissioner: MTB Commissioner: Road Commissioner: Track Commissioner: Transformation & Development Commissioner: Additional members: The present elected members are: President: Lawrence Whittaker Vice-President: David Bellairs Financial Trustee: Mark Bradley BMX SA President: Greg Till MTB SA President: Mike Bradley Road Commissioner: Andre Engelbrecht Track Commissioner: Hein Kroff Transformation & Development: Roger Bouton Additional members: William Newman Thoko Mhlanga Tommy Tsabalala Kenneth Neluvhalani In addition there are two appointed positions on the board these being; COO: Carinus Lemmer General Manager: Sylvia Dale After discussion within the CGC committee and in consultation with other affiliates, the following people have been nominated and have agreed to serve, if elected, on the CSA committee, however this communication is intended to call for further nominees and the intention is that the nominees are evaluated and hopefully agreed to by all affiliates before the 23rd of April. President: Giovanni Mottalini (CGC) Vice-President: Elton Davids (PPA) Financial Trustee: Mark Bradley (EP) Road Commission: Andre? Engelbrecht (GNC) Steve Marnewick (KZN) Track Commission: Abdul Davids (WP) MTB Commission: Mike Bradley (KZN) BMX Commission: Greg Till (CGC) Recreational Commission: Development Commission: Roger Bouton Additional members: William Newman Thoko Nhlapo (CGC) Thomas Shabalala Kenneth Neluvhalani. In addition to this we intend to petition that the constitution be amended so that the Heads of the affiliates are also appointed to the board. Other proposed changes to the constitution: As is required, we hereby request that the following issues be tabled at Congress: Changes to the Constitution Amendment of the voting system to reflect one vote per licensed rider/ member with no cap Amendment to deal with the absorption or otherwise of the PPA on a permanent basis as the recreational commission The drafting of a corporate governance clause into the Constitution The inclusion of a requirement that all affiliates achieve unification of the sport within their province within a period of 1 year Changes to the Board Outside of the election of new board members to the current board positions the establishment of Board appointments for the Head of all registered affiliates The requirement that all Board Members sign a performance contract in terms of which their key accountabilities are identified and failure to meet these accountabilities requires their resignation A requirement that all board members appoint a ?shadow? from the previously disadvantaged community with the intent of grooming these people into the understanding of our sport Please could we have your feedback or alternative suggestions as soon as possible to ensure a smooth transition. Regards Simon Nash Vice Chairperson Central Gauteng Cycling Mobile 0824148604 Landline 0861237238 Fax 0866007962 voetsek2008-03-26 00:23:46
  8. mallo, ongelukkig kan ek julle net op hoogte hou van wat die issues is. Ek kan nie en sal nooit my bronne bekend maak. Ek moet ook maar sif tussen wat "geplant" word en wat werklikheid is. Jy sal wel verbaas wees hoe baie ouens in die agtergrond werklik hard werk om 'n verandering teweeg te bring. Daar is regtig dan ook ouens wat canvas om sekeres in sekere posisies te kry. Dan is daar sekere unies wat wil saamstaan om die "MAG" te verskuif na 'n ander provinsie. Ja, ons het nog 'n groot fight ophande. voetsek2008-03-20 00:49:38
  9. Mensig, ek kry toe laasnag weer 'n telefoon oproep. Dit lyk asof CGC nou alles wil stoomroller. Miskien moet julle op die dIscovery Channel gaan kyk vir die Program MASSIVE MOVERS, dan kom lig julle sommer die CSA se gebou in Tableview en vat dit per pad op Gauteng toe. Julle kan dit daar voor die Unie gebou op een van daai grasperke gaan plaas. Nou maak julle vir Voetsek vreeslik kwaad.
  10. name Breeze, name.. Ons sit hulle daar by en die ouens wat nou so "orginize en canvas" kan sien wie en wat die fietsryers wil he. GLO MY: Almal = die huidige CSA ouens en hierdie nuwe name is reeds "getrigger" om hier te kom dophou. Hello tannie Karin en tannie Silvia, en oom Lawrence en Davey :-) Hoop julle het almal 'n great easter weekend .
  11. go check out page 1, I made some new suggestions ( with the help of the cycling community) voetsek2008-03-19 05:32:01
  12. Ai, noudat ons weer nugter is wonder ek. Elton Davids (PPA) is net daar vir gesigkoop.... Ek dink Hendrik Lemmer moet in daai VICE PRESIDENT posisie sit. As hy dan op die raad moet wees, gooi hom in daai RECREATIONAL posisie (PPA is mos goed op daai gebied.
  13. More Se Jong, eks so vreeslik opgewonde. Ek het 'n gaste kaartjie gekry by die groot indoena van die epic. Oom Kevin. Ek gaan op sy onkostes af Knysna toe, elke dag daar saam daai moddergat mense so bietjie in die bosse speel en te luister.T oe gisteraand toe hou ek, scooter en vriend Hansie volstruis 'n braaitjie om afskeid te neem en toe klap ons so 2 botteltjies pinotage. Toe bel iemand en gee ons hierdie Ama-wiele-wiele span: Wat dink julle van die span ? (onthou, geen leelike of commin se goed, net hoe julle voel , as julle ooit weet wat in April gaan gebeur COO: Carinus Lemmer <?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" /> General Manager: Sylvia Dale President: Giovanni Mottalini (CGC) = NEE = Eugene Ruiters / Chris Willemse Snr Vice-President: Elton Davids (PPA) = NEE= Hendrik Lemmer / Giovanni Mottalini / Andrew McClean Financial Trustee: Mark Bradley (EP) Road Commission: Andre? Engelbrecht (GNC) = NEE = Doug Ryder Steve Marnewick (KZN) = NEE = Barry Austin (and Ciska doing the Jnr's?) Track Commission: Abdul Davids (WP) = NEE = James Louter / Shaun Lynch / MTB Commission: Mike Bradley (KZN) = Erica Green BMX Commission: Greg Till (CGC) Recreational Commission: Vacancy David Bellairs Development Commission: Roger Bouton = NEE = Kevin Green / Ciska Austin / Ian Goetham Additional members: William Newman, Thoko Nhlapo (CGC), Thomas Shabalala, Kenneth Neluvhalani. Addition of a High Performance Department - Any development on this ? voetsek2008-03-19 23:59:05
  14. Nou julle weet ek voorsien julle van lekker juice'y stories. Ek word ook maar net betaal per storie, daarom het ek ook maar nie veel, maar Ek daag elke hubber uit wat al van my stories gelees het om 'n R30 donasie aan hierdie saak te skenk. Ek het 'n klein donasie van Hansie Volstruis, Scooter daai brak en myself aan die Weskus mense gestuur. Mag julle almal 'n wonderlikke en veilige Argus het, en ry asb versigtig oppad Kaap toe en ook op die dag. Onthou net dat jy nie by jou target tyd kan kom as jy kanse gaan waag en iewers eers weer van die teer af moet opstaan. groete Hansie, Scooter en Voetsek
  15. The CSA bookkeeper is leaving end of Feb (this month) CSA.... Can you please tell us the REASON why she is leaving (This one is not going to be swept under the carpet.)
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout