Jump to content

vic2468

Members
  • Posts

    20
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by vic2468

  1. Weather perfect for sunday
  2. Wie gaan almal ry.Hoor die roete gaan verby daardie groot windtorings.
  3. Het n bril opgetel laat my weet die kleur en beskrywing as jy een verloor het.0829237481
  4. Hehe wie dai ouens?of dalk praat hul van die 35 km.maar enige iets Is moontlik.
  5. Dit is n heel nuwe roete
  6. Stuur my n mail na vickyhugo@hotmail.com.dan stuur ek dit vir jou
  7. Lekker sonskyn weer die naweek.roete bietjie nat.maar sal opdroog na die naweek toe
  8. Ppdk sover ek kan onthou het ons saam gery en j het net so lekker soos ek gestoot. Skubarra daar is darm lekker nuwe single track.en hier en daar bietjie stoot wereld.
  9. Lekker nuwe roete met 10km single track.Gaan dit weer n 2uur racewees????
  10. sorry stefan
  11. thanks stephan
  12. fadacious-die molehill was toe nie so maklik soos jy gedink het nie
  13. molehill hahaha
  14. look at the new profile
  15. dit is die nuwe profile van staalwater 2012
  16. The 60km route of the Staalwater Challenge is a mix of private farms and district dirt roads and is only available as a complete option on the day of the event. There are two changes to the 60km route for 2012. The start is slightly different to bypass a soaked wheat field and due to roadworks/blasting on Shaw's Pass we have to cross the mountain on a farm track that is sure to be a highlight of this year's route and is sure to be a permanent addition. The climb is around 250m in 3km so it will make the original pass look like a hill and put the Staal in Staalwater! Once over the top we are adding singletrack created by the local Rockhoppers MTB club, creating a nice diverse route for 2012. Staal water (Steel/Iron Water) referes to the hot springs at our start location. Below please find the 60km route profile: http://www.dirtopia.co.za/images/M_images/staalwater_60km_profile.jpg
  17. nes jy se jiggs daar was gister al n paar name gegee vir daardie bult,wat erger klink as bliksembult en flymango het 90% van roete gister gery,en daar was toe reeds amper 1200 klim
  18. dieselfde afstand ongeveer en selfde roete maar net die klim wat bygekom het in die pas se plek en bietjie single track.jy ry glad nie die pas uit nie.die STAAL is nou in die roete
  19. gaan kyk die profile daai lekker teerpas bestaan nie meer dis nou orr die berg jeeptrack
  20. ja jiggs stapskoene is nodig.dit is beslis nie meer laasjaar se roete nie.dit nounet gery
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout