Jump to content

Chum lee

Members
  • Posts

    31
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Chum lee

  1. Ek kyk na die 2012 spark 40 dit het n alloy frame Ek het gaan praat met ouens by n LBS wat spark demo bikes gery het,volgens hulle gaan iemand wat nie wil race nie sommer die verskil agterkom tussen die alloy en carbon. Carbon hanteer volgens hulle beter en ry sagter Die nuwe spark 30 het die nuwe Nude 2 shock,maar alles kom teen n prys. Ek het ook gekyk na die spark 30 ,maar dit kos R11500.00 meer as die spark 40. My groot vraag was ook hoe sterk is die carbon ens. en volgens hulle kry jy n 5jr waarborg op die carbon net as dit n fabriekfout is.As jy gaan val of n klip tref die frame op n direkte punt gaan hy breuk volgens hulle. Alloy kan ook breuk maar nie so maklik .Daar is so min gewig verskil tussen bv die spark 30&40 net 600gr.
  2. Baie dankie ,ek het besluit op die scott hoop dit is die regte keuse.
  3. Ek het ook gedink die scott dit is n baie nice bike en ek dink goeie waarde vir geld . Die merida het n carbon frame maar vir R3500.00 meer en die fiets weeg 300gr swaarder as die scott(alloy) en tubeless gaan seker nog +-R650.00 eksrta kos by die merida Baie mense se gaan vir die merida dit het n fox shock ,maar die Rock shock Reba is net so goed my opinie.
  4. Die scott gaan vir R20 000 en die Merida vir R23500 maar die merida is dan nie tubeless . Die scott kry n ligter seatpost,stem,handelbar + tubeless
  5. Die merida is n baie nice fiets ,maar kry n goeie deal op die scott. Hulle gaan dit tubeless maak en tyres vervang en handelbar+seatpost+stem. Dit behoort die scott nog n paar gram te spaar teenoor die merida. Die merida moet ek nog ekstra betaal vir tubeless ens. Ek dink beide fietse is baie nice net baie moeilik om te kies ,miskien bly dit tot n persoonlike keuse.
  6. Hi ek soek n nuwe mtb moet kies tussen die Spark 40 en die Merida 96 xt. Die Spark weeg 11,8kg en die Merida 12.1kg.Ek gaan die brieke verander na shimano xt. Nie een van die twee fietse het nou xt brieke op. Die Spark het n alloy frame en die Merida n carbon frame maar is nie vol carbon. Die prys verskil is +- R3500.00 meer vir die Merida. Die Scott het n Rock Shock RebaRL 120mm travel en Merida n Fox shock 100mm travel. Wat die groupsets betref is daar baie min verskil,beide die mtbs sal vol xt groupsets het na die upgrade.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout