As jy nie regkom met n nuwe swingarm of iets nie.Ek het laas jaar Junie by Fabrinox in die Paarl gewerk, dis 'n ent vanaf die Vrystaat, maar die ouens wat daar werk kan baie goed sweis. En ek weet in my tyd daar het die een ou baie met aliminium gewerk so hulle is baie goed. So ek dink dit kan geen skade maak om te bel en uit te vind of hulle vir jou kan help nie.