Jump to content

XSLady

Members
  • Posts

    4
  • Joined

  • Last visited

  1. Is daar nie 'n man wat in VA of VB wegspring en wat al so gewoond is aan sub-3 Argusse ry ,wat bereid is om teen betaling die Argus volgende jaar saam met my te ry nie? Jy kan adverteer op die Hub en jou prys maak. Hoe klink dit?
  2. Geluk aan al die manne wat sulke goeie tye gery het. Ek wonder maar net of julle dit sou kon doen as julle die Argus moes ry tydens Tampax-tyd, soos baie damesfietsryers moet doen!
  3. XSLady

    CRC

    Pakkie het vandag gearriveer! Moes R412,00 betaal by poskantoor. Dit is seker die VAT wat bygereken word. Verder is alles in orde. Die oponthoud was by die poskantoor.
  4. XSLady

    CRC

    Ek het 12 Mei 'n paar Shimano bergfietsskoene by CRC bestel en dit is op 13 Mei gepos. Het Royal Mail International gebruik omdat dit goedkoper is. Ek het egter nog niks ontvang nie. RMI kan nie "getrack" word nie, daarom is dit goedkoper. My skoene is dus iewers, niemand weet waar nie! Gebruik dus die duurder opsie met "tracking". Ek het met twee vorige bestellings ook RMI gebruik en albei pakkies was binne twee weke hier. Weet nie wat nou aangaan nie.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout