Die feit dat jy al reeds met vorige vervanging maar teen jou wil die ouer raam geneem het aangesien jy moes oefen vir DC dink ek regtig die keer moet hul meer moeite doen om jou as klient te vrede te stel.Die GT padfiets is beslis nie n entry level nie so my mening is hul moet jou ook nie beskou as n entry level fietsryer nie.Die verbruikers wet sal jou beskerm , hul mag nie joun in n slegter posisie plaas as wat jy voor die voorval was nie.Ek sal maandagf jou die wet en artikels copy en paste. sterkte. die ander ouens wonder ek wat sal hul reaksie gewees het as hul in jou situasie was.