Jump to content

Krummel

Members
  • Posts

    1
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Krummel

  1. Ek kan saam stem dat sommige van ons groot frustrasie ondervind met die stelsel. Twee van my klub lede het op presies dieselfde dag aansoek gedoen by die sekretaresse van die klub. Hulle aansoeke is direk na mekaar gedoen. Een het sy lisensie Maandag ontvang, die ander kan hare glad nie op gespoor kry nie. Dit maak nie sin nie. Gister, na vele oproepe na My Race, het ons tou op gegooi, want niemand antwoord die telefoon nie.Ouch!!!! Word sekere lisensies vinniger gedoen omdat die name "bekend" klink?
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout