I have a RC3000 2006 model at R5499. What a bike. Look in the bicycling mag and see the test. The only bike I have had that addapts to me and not me to the bike.smileys/smiley32.gif
Hi. Ek het een van daai "Entry Level Goed' waarvan Amoryn praat, en glo my dit werk soos 'n bom. Sukkel meer om die gewig om die maag af te skud as die van die raam. Baie moeiliker, maar baie baie goedkoper.smileys/smiley17.gif