Jump to content

Mansie#11

Members
  • Posts

    21
  • Joined

  • Last visited

Public Profile

  • Location
    Gauteng Centurion
  1. Ek het finaly die verskil uit gevind!! 175 mm
  2. Ek weet nie watter een om te kies nie.
  3. 170mm of 175 mm cranset Is daar 'n groot verskil? Wat is die verskil?
  4. Dammit ek wil so graag 'n Rudy he, daai wat se lens verander, Ek kan nie nou op die naam kom nie... Hoekom is ek altyd te laat?? Hey dankie covie die Rudi Rydon photochromic...
  5. Hey dankie julle, mar wow ek mut nou eers weer fuks word en dit vat 'n rukkie mar dankie ek sal dit in gedagte hou, ek hou 'n gem van so 50km op 'n naweek(once in a blue moon...)
  6. Ons gaan vir die Desemder vakansie Gordensbaai toe. Ek wil nie uitmis op die lekker kaapse MTB bane nie en ek wil graag hoor waar is die beste plekke om te gaan ry? Ek het die post gelees van MTB in Stellenbosch maar ek wil verder uit gaan tot by die Kaap self. Enige goeie bane, wat 'n moet is om te gaan ry? Dankie
  7. Weet enige iemand wat kos die nuwe Giant yukon FX se frame? of wat die hele fiets kos? Dankie
  8. Ek het op 'n paar bike websites rond gesoek en CRC het die meeste verskeidenheid produkte
  9. My vriend het vir hom 'n Reba race gekoop op CRC, hy het geen probleem gehad nie maar met my luck sal my my besteling opgemors wees, Hy het ook iets soos 20 dae gewag, ek gee nie om vir die wag nie dit moet net nie langer as 'n maand wees nie!
  10. Ek wou bestel maar nou is ek 'n bietjie bang!!
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout