Jump to content

MTB ryers Springbok en Nababeep omgewing 1 November?


dirtman

Recommended Posts

Posted

Ek is die naweek van 1 November by Jakkalswater gasteplaas net buite Nababeep.  Terwyl my vrou reunie hou, wil ek graag Saterdag 1 November 'n lekker lang MTB ride inpas vanaf Jakkalswater - so 4 tot 5 ure indien moontlik en baie vroeg om die hitte te vermy.  Is daar enige iemand saam met wie ek kan ry?   Ek het grootgeword op Nababeep en het na 30 jaar steeds 'n goeie idee watter roete opsies daar is, maar sal verkies om nie alleen te ry nie.

 

Ek kan  'n paar bottels wit en rooi vanaf die Kaap saambring en ook 'n persoonlike toer deur die Bottelary Hills MTB roetes aanbied as teenprestasie.   

 

   

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout