Jump to content

Meyerton, Kookrus


LouiseM

Recommended Posts

Posted

Hi julle. Ek wil op die pad begin ry en oefen, want ek het ingeskryf vir die 94.7. Ek oefen baie op die spinn fiets, maar het nog nooit op die pad gery nie. Het fiets en alles, maar almal raai my af om alleen te ry. Ek wil nie kilometers ver ry om te gaan oefen nie en soek dus hulp in Meyerton, Kookrus area of so naby as moontlik. Ek is 'n absolute rookie en het dus iemand nodig met baie geduld en hulpvaardigheid om my 'op die pad' (excuse the pun) te kry groot asb.

Posted

Hi Louise. The closest organized group to join would be Cafe de Cirque's cycling club. Just give them a call and find out when groups are leaving. Best to ask on Facebook and mention that you arent experienced. Im sure there would be someone in a similar position as you are in currently. Otherwise you can also ask Germiston Wheelers or the NWU Vaal campus cycling groups.

Posted

Hi Louise,

 

Ek weet van een groep wat Saterdag oggende van Meyerton af ry, maar daai ouens is noggal ernstig. Hulle ry so 90-100km elke keer. Sal uit luister of daar nie nog sulke groepe is nie. My een vriend sal dalk weet, hy ry meer pad as ek. (Ek ry maar meestal mtb en gaan Rietvlei of Echo park toe as ek alleen ry) Ek sien daar is mense wat Kliprivier se kant toe alleen ry, maar ek sal dit eerder nie doen nie.

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout