Jump to content

Please need help for Dian Janjetich


JacquesDian

Recommended Posts

Goeie dag mense ek wil nie bedel nie ek wil net vrae vir hulp vir my seun Dian Janjetich .Daar kom ongelukkig n staduim dat mens maar net jou trots in jou sak moet steek en mense om hulp moet vrae terwille van my seun want ek voel dis nie regverdig dat hy nie sy passie kan volg agv my .Ek is al vir weke besig om vir hulp te soek by verskeie fietsry klubs en winkels maar kon geen sukses behaal .Hy ry tans nog onder 14 maar gaan van volgende jaar af onder 16 begin ry en dit is wanneer hulle moet begin uithaal en wys om n sukses te kan maak van n fietsry loopbaan en ons kan nie die regte toerusting bekostig nie .Hy het in 2014 begin baanfiets ry en die SA's gewen met 4uit4 1ste plekke en verskeie pad wedrenne ook 1ste.

Hierdie jaar het hy weer die SA's bygewoon en 5uit6 eerste plekke en 1 2de plek gevat.Hy het op pad al n paar 1ste en 2de plekke gevat vir die jaar en sondag wat veby is die Sun City Cansa race gewen .Die fiets wat hy tans gebruik is nie op standaard en het nie eers al die ratte.

Dian het ook vir sy skool Zwarkops begin bergfiets ry (met n geleende fiets) en saterdag was sy eerste race waar hy 65 ste plek weggespring het en 8ste geeindig het .

As daar enige iemand is wat kan help of meer inligting wil he stuur asb u epos adres dan kan ek n cv van hom aanstuur .Ons doelwit is om vir hom R60 000 intesamel om drie nuwe fietse (Pad fiets ,Bergfiets en Baan fiets) te kan koop.Soos ek gese het is hou nog 14 maar is amper 1.8m lank en n intree vlak fiets is nie goedkoop nie so die geld sal as volg aangewend word R25000 vir padfiets,R20 000 vir Bergfiets ,R10 000 vir Baan fiets en R5000 vir toerusting.

Dit klink baie maar hy gaan met dit kompiteer teen kinders wat baie beter fietse het maar sy woorde aan my is altyd pa ek het nie die beste nodig om te wen nie net n heel fiets is reg.

Ek vrae weereens onverskoning vir die lang boodskap en hulp maar die man is goed en kan n naam vir homself maak maar ons het hulp nodig.

Kontak my gerus op 061 396 3358

MENSE EK VRAE MOOI SHARE ASB MY POST OM MY SEUN TE KAN HELP.

Link to comment
Share on other sites

Dagse mense wil net noem dat my seun n baie goeie padfiets geskenk gekry het by n man wat n baie goeie hart het.Ons kort nog bietjie hulp met n bergfiets en baanfiets .Ek wil nie dit vernuut he eks bereid om dit aftebetaal ook of as jy n stukkende kar het ek kan maganiese werk ook doen .

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout