Jump to content

Recommended Posts

Posted
Tromps....  speak for yourself!!  Evil%20Smile

ek weet die roadies sal ons seker drop, maar ek beplan nie om te kamp nie!!!

lol!!!!!!!!!!!!! die beer wil af show!
  • Replies 330
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Julle besef as die hele voorste peleton agtertoe skuif, skuif die agterste peleton net verder agtertoe...

soos dit nou aangaan gaan ons op die weskus eindig voor ons begin het!!

Posted
ek gaan ook agter ry' date=' wats die probleem?[/quote']

Nee ek dog jy gaan voor race!!

OK OK, my RACE strategy vir saterdag

ek gaan voor race van Andrag tot in S/wes

dan is ek moertoe en haak ek my tou aan een van die MTB en ek is sorted vir die volgende 100km's. Dan is dit voet in die hoek van S/bosch terug huistoe

Kapish!
Posted

k@k strategie BMC - fan..... die 2 dudes met mtb's is die ouens wat (behalwe vir hul fietse) elkgeval die meeste gewig teen die passe moet uitpickel...

so nee regtig!  dink weer!

Jy beter net nie joutoutjie naby my bring nie. Ek reverse oor jou! Jy kan daar by lover boy aan hak!
Posted
ek gaan ook agter ry' date=' wats die probleem?[/quote']

Nee ek dog jy gaan voor race!!

OK OK, my RACE strategy vir saterdag

ek gaan voor race van Andrag tot in S/wes

dan is ek moertoe en haak ek my tou aan een van die MTB en ek is sorted vir die volgende 100km's. Dan is dit voet in die hoek van S/bosch terug huistoe

Kapish!

Ok eg gaan dit kalm vat en dan teen die bulte op gaan ek dit kalmer vat en dan van Skelmbos af gaan ek my longe probeer uit die speke uit kry en dan gaan ek n Cancellara op myself trek en f@k#f.
Posted
k@k strategie BMC - fan..... die 2 dudes met mtb's is die ouens wat (behalwe vir hul fietse) elkgeval die meeste gewig teen die passe moet uitpickel...

so nee regtig!  dink weer!

CryCryCryCryCry

ok, ek vat my selfoon en bo-op sir lowrys sal ek bel vir iemand om my te kom haalBig%20smile
Posted

Enough of this!!  I'm so looking forward to Saturday!!!!! Its like my first Argus!!!

Man, i dont know what to expect! Just hope i will survive
Posted
k@k strategie BMC - fan..... die 2 dudes met mtb's is die ouens wat (behalwe vir hul fietse) elkgeval die meeste gewig teen die passe moet uitpickel...

so nee regtig!  dink weer!

CryCryCryCryCry

ok' date=' ek vat my selfoon en bo-op sir lowrys sal ek bel vir iemand om my te kom haalBig%20smile
[/quote']

Wat van my jou ............................................................................................!!

Sien jy BMC, hier volunteer Onetime om vir jou te sleep!!Tongue

Nee jy praat nou bollie. Ek soek iemand om my te sleep. Die ander haastige manne en dame is baie stil. Hulle gaan ons seer maak Saterdag. Ek hoop julle besef dit.Cry

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout