Jump to content

Ek kan my eie g@t skop........


Recommended Posts

Posted

Vanoggend toe ons omdraai se EM ....."Hierdie pedals is losserig"..... ek kyk en die BB is redelikshot!!!!!

 

Terug by die huis soek ek die splinternuwe Octalink BB wat ek destyds al die pad na Nigerie toe laat kom het, weer teruggevat het RSA toe..... expensively met die Virgin van Nigerie se vliegtuig....... en toe al die pad deur die R of SA, Betchuanaland, Suidwes en tot in Angolsh...... of so het ek gedink!!!!!! Niks Nada Zilch....... net 'n groot gap tussen al die anner spares in my toolkas. Daar is speke, washertjies vir die speke, nipples vir die speke, disk pads, hydr oil en selfs O-rings om die disks reg te maak en nog baja baja bja anner goetters om die tandem te laat aanhou loop!!!!!!maar niks nada zilch BB!!!!!!!!

 

Damn damn damn!!!!!! Nou gaan ek en EM maar moreoggend stap vir die oefendinge!!!!!! en die BB moet van Windhoek af kom met Nampost!!!!!!

 

Hoe goed Shimano ook al mog wees...... die Octalink BB was en is en bly maar een van hulle swakste ontwerpe. Daai Truvativ Firex MTB Tandem Crankset moet seker nou maar nadergsleep word.
Posted

Hello Big H

 

Damn damn damn!!!!!! Nou gaan ek en EM maar moreoggend stap vir die

oefendinge!!!!!! en die BB moet van Windhoek af kom met Nampost!!!!!

S? maar as ons kan help van die kant af!

 

Groete uit NAM

 

Otto

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout