Jump to content

How do I pack the Tandem for Nigeria


Recommended Posts

Posted

Dankie Wheelsuck.... vir wie het jy daar gewerk. Ja die Kontrakteur het 'n 20 huis kompleks gekry vir huisvesting. Ek werk vir die Raadgewende Ingenieurs op die Lekki Epe Expressway Tolpad. Shoprite en Game het nou daar oopgemaak. Daar is 'n nuwe fliek ook. Waar het jy die spinfiets gekoop????

Posted

Ek het vir Econet Wireless gewerk, dink hulle behoort aan Altech nou. Die komplekse word compounds genoem en al die expats bly daar en dis veilig. Lekki tolpad is net buite VI maar dis strek nogal n stuk dink ek. Ek het my spinbike saamgevat toe ek agterkom ek gaan nie gery kry nie, het dit laat ship. Miskien is die beste opsie as jy stationery trainer saamvat. Toe ek daar was was daar een supermark, so dit klink na baie verbetering. Probeer Frenchies hulle het die beste brood en Cafe Royale het die beste burgers wat ek ooit geeet het, en as jy bier drink try Star, dis soos Russian roulette met bier, maar baie lekker.

Posted

Ja ons projek is 22 km rehabilitasie en 20 km groen (nuwe) pad en gaan 30 maande duur. Ek sal maar potluck try en hoop Game het dieselfde spinfietse daar wat hulle hier verkoop. Hulle is nie so goed soos die Schwinns nie maar lyk baie dieselfde.

Posted

Nee ons vlieg eers op 04 Februarie. Sal post sodra ons daar is en Internet toegang het.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout