Jump to content

Recommended Posts

Posted

Ons het die Carnival City op 'n tandem gedoen. Ek en my vrou het beide ons CC chips gebruik. My vrou se tyd is korrek maar my tyd het glad nie op die uitslae vir die 103 km wedren verskyn nie.

Ek het verder gesoek en my uitslae by die 65km uitslae gekry in 'n tyd van 10:05:26! (as die 65 km 08:00 weggespring het beteken dit die geduldige mense van CC was 18:00 nog daar- ek twyfel sterk!)

Ek het 'n navraag aan CC gerig waarna Sue my geantwoord het. Sy wou weet hoe ek die chip gedra het en hoeveel chips ek gebruik het. Sy het ook gese hulle het 'manual spotters' en fotos wat hulle kan nagaan. Ek het haar geantwoord en 19 minute later kry ek 'n antwoord wat se ek was te blameer en hulle kan niks daaromtrent doen nie. Duidelik het hulle geen moeite gedoen om die meriete te oorweeg of om die spotters lyste na te gaan nie.

Ek het my ontevredenheid aan hulle meegedeel waarna Colin geantwoord het dat hulle hulle niks daaraan kan doen nie in die volgende woorde:We do not offer a manual manipulation of results service to accommodate people who refuse to follow the correct instructions for the use of the product.

My vraag aan hulle was: Hoe verklaar julle dit dat ons op een fiets twee verskillende tye in twee verskillende wedrenne kan doen?

Hulle weier om enigsins die meriete van enige navrae te hanteer. Uit die comments hierbo is dit duidelik dat hulle 'n standaard antwoord op alle navrae het en dat hulle 'n veer voel vir enige deelnemers ( waar hulle inkomste tog vandaan kom).

Ons het dieselfde oorgekom met die tandem. Hulle het eers gesê hulle sal die fout regmaak, en toe ek na 3 maande kla dat dit nogsteeds nie reggestel is nie kry ek 'n e-mail wat sê hulle wou my 'n guns bewys maar nou gaan hulle nie meer nie. Ek dink dit is uiters swak. Ons ry al 5 jaar tandem en kon bewys ons het saam gery...

Posted (edited)

CC's customer service is ****. They don't give a rat's bum about the participants. Don't even bother trying to ask them for assistance. I also had an incident with their cr@p timing picking up my tandem partner at the finish and me DNFing. They just told me it was all my fault - despite me correctly using one of their chip mounts...

No matter what their other faults, at least Racetec and Spectrum Sport are prepared to sort out issues..

Edited by jmaccelari

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout