Jump to content

Raak dit al koud daar in die States??????


Recommended Posts

Guest Big H
Posted

Ons het vanoggend langmouse hempies aangetrek want dit word nou koud hier. Ek weet nie wat die temp was nie en of ons nou dalk ge-klimatiseer word nie maar ek het regtig verlang na my langvinger handskoene in die fietsboks in Pretoria!!!!!!!

Posted

Ja nee dit word nou koud hier in Slaapstat. Ek ry nou glad nie sonder die moue nie en in die oggende werk toe is die baadjie ook nog deel van die pakket.

Net een ding. Met Angola so naby die ewenaar, raak dit rerig koud daar?

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout