Jump to content

Recommended Posts

Posted

Is daar 'n effek op jou fiets se ratte sodra jy jou agter wiel af haal? Want as ek my ratte laat instel by 'n winkel en dan daarna gaan oefen en vir watter rede okal die agter wiel moet afhaal, dan begin die ratte of minder sensitief te raak tussen wisselinge of dit spring eenvoudig of loop nie glad op die kasset nie.

Wat is die rede hiervoor? Haal ek die agterwiel verkeerd af? Hoe lank behoort 'n ratte-instel jou te hou omdat my ratte nie langer as 'n week korrek wissel en werk nie en dan moet ek weereens geld spandeer om dit weer in te stel voor 'n wedren. Van die winkels het vir my gese dat my XT rear derailer baie sensitief is. Kan dit wel die rede wees vir my ratte gesukkel? Raak rear derailers van tyd tot tyd los vanaf die derailer hanger/ mounting?

 

Ek sal regtig julle raad waardeer, sodat ek 'n beter fietsry ervaring kan heWink

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout