Jump to content

Another Cyclist hit?


Angel

Recommended Posts

Heard that another cyclist from Telkom CC was hit on Saturday in the Hartbeespoortdam area by drunk motorist.  Any details, truth therein?

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

HAllo trol geen van ons ryers is saterdag raak gery nie was twee groepe ek het backup gery vir die voorste groep en geen insident gehad nie die voorval wat jy van praat het gebeur toe oom gert deur 'n dronk laaitie raak gery is van DIE KANT AF, die seun het toe weggejaag 'n ander motoris het hom ingejaag en terug gebring toe hulle in die polisie kantoor was het oom gert gewyer om 'n klag te le want dan sou die laaitie 'n rekord gehad het

 

ons ry met 'n beck up voertuig nou spesifiek omdat dit voor die fiets ryers beskerm ek weet daar is ander mense op die hub wat my hieroor wil kruisig maar ons het sederdien nie 'n insident gehad nie

 

ek weet daar is ander hubbers wat nou weer tekere gaan gaan en se dat ons langs mekaar ry en onverantwoordelik is maar hulle doen dit in anonimieteit en sal dit nie voor jou kom se nie  alhoewel ek dink dat een of ander wise @ss by die bela bela gaan mond oop maak waar daar ander fiets ryers by is wat sy gat sal beskerm  hy sal dit noooit by 'n klub ride doen nie te bang,

 

almal dreig ook om ons van die pad af te ry maar dit is maar hoe dit is jy leer om daarmee saam te ry

 

geniet jou dag
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout