Jump to content

Sigma BC 2209 MHR Heart Rate Computer


Recommended Posts

Posted

I've got one like this and it is working pretty well for me. For all the functions with this model, I think its not a bad price at all. Trip climb is one that I enjoy quite a lot.

 

Only down side is you cant download. Otherwise no complaints

Posted

Thanks man! Ek het op die sigma website die product demo gedoen waar jy presies al daai functions kan toets. Impressive! En wat van die Cadence function? ek lees die Cadence transmitter is optional??

Posted

Ek het dit saam myne gekry, sal verbaas wees as jy dit nie kry nie. As jy dit nie kry nie, laat my weet. Kan dalk iets organise teen beter prys. Ekt R1200 betaal as ek reg onthou, saam cadence meter. Het natuurlik my meter verloor met eerste mtb race, wys ma net cadence meter hoort nie op mtb.

Posted

Neil85,

 

Cadence is insluitend. Alles is ook wireless, maar jy sal jou sensors en fittings moet aan en afhaal tussen jou twee fietse

Jy kan 'n optionele dock station koop vir ongeveer R200.00 wat jou sal toelaat om jou informasie te download via USB.

Ek neem aan jy kan dit saam met enige fitness program gebruik. Die fitness centre sal jy dan ook moet bykoop( as jy dit wil/ moet gebruik) oor die internet, maar dit is iets soos R70 as ek reg onthou. Betaal op Sigma se site en download dit.

 

Altitide meter is ook akuraat.

Jy kry ook 'n wrist strap wat jy hom op jou arm kan dra as jy HR-based oefening doen op jou trainer/ hardloop.

 

biggrin.gif

Posted

Jis dit klink great. @Skirminkel, waar het jy joune gekoop? @Dubber, ek het gesien op die website mens kan daai dock kry om die unit met jou rekenaar te koppel. Baie Dankie vir die terugvoer, ek dink ek gaan beslis een vir my kry! Nie betyds vir die 94.7mtb nie maar een van die dae!

Posted

Vinnige opmerking. Jy kan 'n Garmin edge 500 kry vir net bo die R2000 alle gadgets ingesluit.

En die Neutral ene vir +- 1800, dit is nou as die HR monitor nie belangrik is nie.

 

Om jou idee te gee, ekt my Sigma verkoop om 'n Garmin te kry...

Posted

I had a 2209 a while ago and was seriously impressed. Downloading also works great. Only downside is that you can't draw up a log graph of your ride. I landed up spending R500 more and getting a Sigma ROX 9.0. Got the ROX from Olympic Cycles for R2150. Have a look online, might be worth spending a bit more.

Posted

I had a sigma rox 8 but it was too complicated so I took the garmin 500. Much more easier to use.

 

Otherwise if you wanna spend little I have a brand new Blackburn Delpi 5 for R600 sealed box including strap.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout