Jump to content

Baie baie snaaks....!!!!!!!!!


Recommended Posts

Posted

'n Seuntjie kom by sy ma en vra: "Mamma, as mens regtig nie anders <?:namespace prefix = st1 ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:smarttags" />kan

nie, en jy moet vloek, is dit beter om die "F" woord te gebruik of om die

Vader se naam ydelik te gebruik?"

Sy ma s?: "Nee, mens mag glad nie een van die twee gebruik nie, dis baie lelik!"

 

Seuntjie: "Maar as mens regtig nie anders kannie, wat dan?"

Ma: "Gebruik dan liewer die "F" woord, maar net as jy nie anders kan nie!"

 

Seuntjie: "Goed dan, ma - daar sit 'n hottentotsfok op jou kop!"

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout