Jump to content

Recommended Posts

Posted

Ek het sowat 9 maande gelede n Cannondale MTB gekoop. Nie die verkoopspersoon by wie ek dit gekoop het, of enige van die ander winkels by wie ek die Cannondale gediens het nie, het vir my vertel dat my " cockpit " te klein is vir my nie. Dit is nadat die oorspronklike verkoopspersoon my fiets vir my gestel het ens. Ek het probleme ondervind met van my kabels en my broer het my verwys na WE BIKE in Van Riebeeckshof. Dit het Wilie seker 10 sekondes geneem om al die foute vir my uit te wys.

 

WE BIKE is nou besig om die nodige parte aan te bring en die verstellings te maak. Ek moet dankie se vir WE BIKE en Willie Engelbrecht.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout