dit klink of julle mtb ouens dit geniet het. ek was in two minds oor die berg of pad maar die coin het tot my spyt op die pad geval. ek weet nie wie die waterpunte langs die pad beplan nie maar daai ou is defnitief nie n fietsryer nie. 3 waterpunte vir 126km in die bloedige hitte en dan is dit nog so swak versprei ook. dit was meer n survival game as fun ride. maar nou ja soos hulle se wat jou nie dood maak nie maak jou groot en sterk lol