Dit is die eerste keer dat ek die dome2dome gaan ry. Kan iemand dalk vir my s? of die race oor hekpoort gaan, ek ken nie regtig jhb nie en dit help nie ek kyk nie die route map nie. Gaan ons oor Krugersdorp se bult? Is die race baie erg? Hoe vergelyk dit met die 94.7