Jump to content

Blou Bul

Members
  • Posts

    27
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Blou Bul

  1. Hierdie topic is sommer belaglik. Ek het 'n wyle gelede ook saam met hierdie groep op training rides gegaan. Alhoewel ek nie 'n lid van hierdie klub is nie, het hulle my nogsteeds laat welkom voel en nie soos 'n indringer nie. Ek het egter besluit om nie saam met hulle te ry nie aangesien die groep te groot geraak het en ek verkies om in 'n groep te ry van nie meer as 10 ryers nie. Dit is maar net persoonlike smaak. Dit is altyd moeilik om so 'n groot groep ryers te beheer en ek dink om die klub aan te val oor 'n paar lede wat droogmaak, is nie eintlik regverdig nie. Ek weet nie van 'n ander klub in Pta wat so baie doen vir hulle lede nie en nee, ek behoort nie aan hierdie klub nie, (nog nie!).
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout