Jump to content

Blou Bul

Members
  • Posts

    27
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Blou Bul

  1. Maybe its them talking back to you in a language you actually can understand.
  2. Don't know what deja-moo means. Is it the same as deja-vu?
  3. Oh, I wish I had DSTV, missing all the action. Have to be content with the highlights package, and it's so late as well.
  4. Why you smiling like that? Sold a few cars?
  5. Have to agree with you 101%!
  6. That thing will make a good watch dog. Imagine seeing that thing in the dark.
  7. Is that the only contribution that you can do to the Hub?
  8. I would definately vote for it. The way it's going at the moment, and all the useless posts being posted, some "new blood" would be welcome.
  9. Wel, op die oomblik is dit al wat ons het en ek sien nie dat enige ander wedren daardie status kan oorneem nie. Any takers?
  10. Nou wat van die Bakwena wedren wat in November plaasvind? Weet die wedren is nog in sy kinderskoene, maar ek glo hierdie wedren het baie potensiaal. Dit sal egter nog baie jare wees voor dit "miljoene R" vir die stad sal inbring.
  11. Ja nee, dink ook dis nou hoog tyd om hierdie episode af te sluit en aan te beweeg.
  12. Ek dink dis baie onregverdig om te s? sy het "gecheat". Om te gecheat het, moes sy saam met die mans wegspring en saam hulle klaar gemaak het. Julle wil lisensie re?ls op 'n wedren afdwing wat nie gelisensieerd is nie. In plaas van om te k* en kerm oor die ryers, hoekom versoek julle nie die organiseerders om die wedren in lisensie katagorie? aan te bied volgende jaar nie. Probleem opgelos. Dan kan enige een wat dit weer wil probeer, gediskwalifiseer word en almal is gelukkig.
  13. Weet julle miskien dat die private message funksie juis vir hierdie doel geskep is? Julle kan dit gerus gebruik, as julle natuurlik weet hoe. En Sammajoor, net omdat jy in die weermag was en ander nie, maak dit nie van jou so 'n wafferse persoon nie. Net 'n wake up call.
  14. Hi Sammajoor, het jy iets teen leestekens?
  15. Why, do you want to go steal it?
  16. This guy sure have multiple personalities. If you don't like yourself BM, do not try and be somebody else.
  17. Hoekom gaan ry jy nie die wedren self nie, dan kan jy sien waaroor al die bohaai is. Of kan jy nie? (fietsry nie?)
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout