Jump to content

poplap

Members
  • Posts

    15
  • Joined

  • Last visited

  1. Ek dink dis n manier om inligting uit mense te kry en en dit later teen hulle gebruik.....!!!!!!
  2. Sorry bobbie dis Phillip Kemp van Pretoria.
  3. Mmmmmmm en ek moet jou glo.
  4. hey met wie praat jy?? ek sal da gater ry. Dryg my weer dan se ek jou MA....!!!!
  5. Weet jou ma jy is op die HUB????? Lancealot!!!
  6. Hi waar kry n mens die seedings
  7. kan ek fat free popcorn kry asb
  8. Mullet die pad behoort nie aan jou nie (keep on riding on "my" road) dit behoort aan die rigering en ons het die gebruik daarvan.En watse tiepe van n fietsryer is jy as jy jou eie spesie dryg? En BMW wat is die verskil tussen n groot groep fietsryers wat in n groot bondel ry (Met n voertuig agter ons)en n GROOT,LANG, SWAAR GELAAIDE trok wat stadig ry, jy moet tog ook verby hom kom en hy hou ook baie karre op. So wat is jou probleem.Kry vir jou n rustige kalmerende musiek as jy ry dan sal jy nie so opgewonde raak as jy agter n "stadig bewegende" voertuig sit nie.....!!!! En so by the way het jy geweet ons net soos karre mag ons ook nie aan die linkerkant van die geel streep ry nie. So ons moet dan in die pad ry. Die wet se ook enige ding met twee of meer wiele word as n voertuig beskou so dan kan ons ook ry waar jy ry.Is jy bewus daarvan dat die eerste een en n half meter van die geel streep is n serwatiet wat vir fietsryers se gebruik daar is.
  9. we miss your Mrs Zille and her lanes for cyclists on the freeways, even if the SPIETKOPS are turning a blind eye here we have to deal with anything and everything and then some are more corrupt than others
  10. Ek wil ook net opkom vir die telkom club. Ek ry ook gereeld saam met die groep en ek voel baie veilig want ek weet daar is altyd n backup voertuig en die klub kapteine sorg goed vir die mense wat agter ry (niemand bly agter nie) En ja die vier omgelukke wat die klub die laaste tyd gehad het was almal die motoris se skuld. En as ek reg onthou het ons nie in n bondel van 4 tot 5 mense wyd gery toe die ongelukke gebeur het nie. Dit was elke keer as ons agtermekaar in n ry gery het wat die mense raak gery was. En die feit dat daar n voertuig agter ons is, is om ons te beskerm, sover ek weet is daar geen pad wet wat se ons mag nie n voertuig agter ons laat ry om ons te beskerm nie. So Ek dink daar is mense wat eers hulle feite moet gaan agtermekaar kry voor hulle aantuigings maak en die kulb probeer sleg se.
  11. Nou watse "cmments het jy verwag ?????
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout