Ek het ZTR met n basiese sapim speek en american classic hubs wat so 1.6 kg weeg vir R 3499.00. Ek het nog american classic 26 wheelsets oor.Het nog 2 in vooraad.Die wit een. R 3999.00 vir die set.1.5kg vir die stel. Net een catch.Hulle het uit swart speke gehardloop,toe gebruik hulle een wit speek in elke wiel.hahahaha. Skree maar as julle nodig het.