Jump to content

Brakkies Sport Fotos

Members
  • Posts

    2787
  • Joined

  • Last visited

Contact Methods

  • Website URL
    http://brakkies.photofrog.co.za

Public Profile

  • Province
    Western Cape
  • Location
    Brackenfell

Recent Profile Visitors

5088 profile views
  1. Hopelik is ek vroeg wakker Sondag oggend, want dan is dit die roadies se beurt vir foto's. So hou dop daar by Hellshoogte en dan weer by daai ander klein bultjie by Riebeek Kasteel. Dis net ek wat die foto's neem, so as ek jou mis, hopelik kry ek jou next time. groete https://www.facebook.com/BrakkiesSportFotos/
  2. Ek neem sport foto's vir 'n hobby. Ek word nie betaal om dit te doen, en al die onkostes kom maar uit my sak. So die "verkoop" van foto's is nie belangrik, maar ek kan dit ook nie die Oorspronklikke verniet weg gee. Ek gee nie foto's vir die Media want hulle dink dat as jy jou naam onderaan 'n foto in die koeant sien, gee dit jou daai nugget feeling in die maag...en hulle lag, want hulle verkoop koerante en kry gratis foto's. So, die Media is 'n "no-no" vir my Dalk dink julle nie aan die onkoste van foto's neem, maar kom ek gee julle 'n idee tov my onkostes en dan kan julle natuurlik dit in ag neem met die "pro" fotograwe 1) Petrol onkostes na 'n event 2) Toegangs gelde 3) Tyd by die event, jy ry dalk 2 ure, maar die fotograaf is daar vir +-5 ure, want hy neem die voorloper en agter os af :-) 4) Nou bietjie editing, kom ons se jy gebruik lightroom (Lisensie kostes van LR) jy vat dalk 20 sekondes op 'n foto, 1000 fotos is 500 minute , = +- 8 -12 ure (meestal naweek ure) Ja, dit is 'n "duur" storie as dit 'n besigheid is, want 'n besigheid moet ook meer as een fotograaf gebruik, 1 x Finish, dak 3 iewers agter 'n bos of langs die teerpad. Die groot probleem, is dat jy 'n kamera kan instel en enige ou kry om die knoppie heeldag te sit en druk, daardie ou hoef nie eers te weet hoe 'n kamera werk, druk die knoppie, maar touch niks anders, dit is hoekom die foto's geen "magic" het. Dis is hoekom jy soveel foto's sien van spelers , atlete etc, waar 'n arm , hand , voet of gedeelte kop missing is in die pic, dis mik en druk foto's. Dit is hoekom jy meer value kry van daardie "Weekend Warriors" want hulle gaan uit om mooi fotos te neem en hulle is die fotograwe wat probeer leer met elke event, of hulle betaal word of nie. Want dit is waar Passion inkom en wys in die foto's. So, as julle gratis Sport Foto's wil sien van ons SA sport sterre, gaan kyk gerus op my facebook page: https://www.facebook.com/BrakkiesSportFotos/?ref=bookmarks
  3. MTB: Durbie Dash 2018 (20 Oct 2018) https://www.facebook.com/BrakkiesSportFotos
  4. All the 99er pictures now loaded and can be viewed, tagged, shared on my page: https://www.facebook.com/BrakkiesSportFotos/
  5. couple of pics posted on my facebook page, will post more in the next day or 2.
  6. I was on Vissershok and want to request the WPPPA to put a "unmanned" water table at the top. Just put like 15 x 20lt water cannisters with a tap, they will help themselves. I saw the guys (between 11h00 and 13h00) and some of them was just lying in the sun on the gravel part of the road (at the top), they were stuffed Luckely I had 3 x2lt Ice water for those who could not even speak, the one lady hardly breath, she was so tired. Guys, its serious stuff on Vissershok when it gets over 30, please , next year, make sure you have water on the top. Remember, they fill up at the bottom, they walked the whole of Vissershok, when they get there, they are dead tired and all the water is done.. Don't wait till something bad happened before something gets done, these weekend warriors is jour customers, Look after them.
  7. Ek gaan kyk hoeveel traffic daar rondom vissers hok is, maar ek gaan ook try pics kry met die uitgaan, en ek dink ek het net die idee dit gaan daar naby Eengezind dam/ windpomp area wees. Ek try maar kyk wat die situasie is en waar daar mooi fotos kan kom.
  8. 30 degree @ 11h00 on Vissershok, so maak seker jy maak bottels vol as jy daardie tyd nog nie die klim begin het, dit gaan die verskil by Odendaal's maak.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout