Stadig nou .... manne, Wat begin het by 'n "statemant" raak nou persoonlik, ek weet Lem doen goeie ongesiende maar gesonde werk hier vir ons in fietsry - die probleem l? bietjie ho?r op. miskien moet ons weer die minister van sport aantree oor die PDI projek ...kyk of ons die regte mense in die regte plekke kan kry...