Jump to content

Johan Brits

Members
  • Posts

    170
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Johan Brits

  1. Well done BMC Fan - begin jy al reel aan die ride van die 26ste? Cheeeez - daai mannetjie met die Gerolsteiner top trek omtrent sy gesig!!
  2. Mnr Rooi Akkedis, jy moes daar gewees het, jy sou mal gewees het oor die Time Trails die Berg passe op - cheeeez - ek moet se - die Franschhoek pas van agter af op is 'n redelike TAAI toffie!! LEKKER!!!
  3. Ekskuus my Meneer Trekker met die Twin Turbos in.......wie het sommer from the word go 'n freakin Time Trail begin?
  4. Skryf sommer my naam heel bo aan die lysie!!
  5. Now THAT was a HUB Ride!! Thanks Guys, was Brilliant - waneer maak ons weer so?? By the way - wat de hel het van Fanie geword teen Sir Lowreys op? Mr Barlow world het ook net verdwyn!!
  6. No, No JB - that is a photo of how I would LIKE to look. I have now changed it to show my self portrait of how I ACTUALLY look !!!!! !!!!!!!!!!!!!!!!!!
  7. Ag nou sy mo*r ook, dan kry jy ons 07:00 by Adrag - nes 'n klomp ou Tannies met nat broeke - dis seker hoekom ons al op 25 bladsye staan vir 'n eenvoudige ride,
  8. Tromps - ek,Tarmac,Trekker,BMC Fan en nog 'n ryer sal 07:00 by Andrag wees - sien jou dan, die wat wil moffie wees moet maar by die huis bly,
  9. Ruik julle dit?? Ek ruik alweer Moffies in die lug........
  10. Fanie, 7uur by Andrag?
  11. Ek het so idee die koue gaan ons EEEET die oggend - maar wies bang,
  12. Trekker - ek kry vir Tarmac 06:30 by die sirkel, sien jou dan,
  13. Nee wag jy EenTyd - jys nie deel van die Somerset Mall brigade nie - jys Andrag kwaliteit - daai paar ekstra kilos!!
  14. Die EenTyd darem - hy ry 'n hond uit 'n bos - dan beweer hy,hy sal dit nie maak nie....dink daars iets...of iemand anders wat die man by die huis wil hou....
  15. Nee kom nou man - antwoord by PM - hoes jy dan nou - hoekom ry jy nie Saterdag nie - die manne met die Trekker Wiele gaan vir baie pret sorg,
  16. Fandacious - en moenie dink hulle ry met slicks nie - Oooo neeee - Trekker Tyres - Tawwe Boys
  17. Los hulle Fandacious - hulle tawwe Boer seuns - skrik vir NIKS en Niemand.......
  18. Trekker - ek sal se so 25 min - as jy wil kan jy ons by die sirkel kry - laat weet my,
  19. BMC, ek en Tarmac ry van Andrag af - hoe staan jou dinge nou?
  20. Ek ruik moffies in die lug.......
  21. Stay away from Mud,
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout